Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Dink julle nou in as heeltemal buite die reusagtige groot omhulling of buitenste huid van `n hierbo beskrewe sfeer wat hom na alle kante toe uitstrek, in `n ontsaglike ruimte wat heeltemal leeg is, en gaan dan in julle gedagte totdat, selfs iemand met baie skerp oë van die hele bykans eindelose groot hulssfeer maar net nog `n flou skemering en nog `n baie klein puntjie daarvan sou kon sien, en in die teenoorgestelde rigting ook weer so `n puntjie, wat natuurlik ook weer `n hulssfeer is. Dit gee dan so ongeveer `n indruk van die afstand tussen twee hulssfere, wat beide selfs groot is, maar deur die enorme afstand reeds halfpad weg tot `n nouliks waarneembare skemerige puntjie ineenkrimp, en so het ons dus kennis gemaak met twee naburige hulssfere. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 245, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar