Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Kyk, alles wat een geheel vorm, van die grootste tot die kleinste, het ter bedekking en ter beskerming van sy uiterste kunstige binneste `n omhulling! Hierdie omhulling het egter ook nog die baie belangrike doel om die onreine van die binneste meganisme van `n lewende liggaam in hom op te neem en as iets wat vir die organiese lewe ondeugdelik is, na buite te bring, maar daarvoor dan van buite af gesuiwerde lewensvoedingsstof op te suig en ter versterking van die lewe aan die inwendige, organiese liggaamslewensmeganisme toe te voer. Daaruit kan julle vir julleself nou in elke geval `n duidelik begrip vorm waarom ek die geheel van sonne- en wêrelde-al-al kompendium `n omhulde bol of 'hulssfeer' noem. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 245, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar