Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Toe sê die Skrifgeleerde: 'Heer en Leraar, ek sien nou wel dat U net goed en waaragtig is, en dit is wel die beste om jou so te gedra, en so te glo en te praat, soos wat U dit nou alles uitgelê het! Net met die ophef van die doodstraf kan ek my nog nie heeltemal verenig nie; want as die lewe van `n mens nie die lewe van `n moordenaar sou kos nie, dan sou geen mens immers sy lewe binnekort meer seker wees nie. Slegs die versekerde doodstraf hou baie van die allergrootste gruweldade af!' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 244, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar