Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

O, julle dwase! Bestaan daar wel `n vader wat ook maar enige liefde vir sy kinders het, wat `n kind, wat teen sy gebod in handel, lewenslank in `n kerker sou laat gooi en hom daarby nog elke dag wat hy leef, sou wou laat tugtig?! As `n menslike vader dit nie eers sal doen nie, wat in die aard van menswees tog sleg is, hoeveel te minder sal die Vader in die hemel dit dan doen, wat die ewige en suiwer liefde en goedheid Self is! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 243, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar