Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê: 'Vir jou kan dit wel baie eerlik wees, maar vir My is dit baie krom! As jy glo dat hetsy die hel of die hemel as beweegrede moet dien om die mense van die bose af te hou en na die goeie toe te bring, dan gaan jy tog wel van `n baie foutiewe gedagte uit; want die volkome slegte mens lag oor jou hel en oor jou hemel, en die volkome goeie is ook goed sonder jou hel en sonder jou hemel. Want op die manier waarop jy die saak voorstel, is die hel en die hemel eers heeltemal geskik om elke mens so sleg as moontlik te maak. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 243, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar