Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

En as `n mens die mense sou vertel dat daar uiteindelik ook nog verlossing uit die hel moontlik is, dan sal daar nog meer boosdoeners op die aarde kom! Nou nog hou die vrees vir die ewige straf in die hel baie mense van bose handelinge af, en die hoop op die bereik van die ewige geluksaligheid spoor die mense aan tot die goeie! Maar as ons aanneem dat die verdoemdes ook nog `n moontlike kans het om eenmaal salig te word, dan sal die goeie homself ook meer en meer by hulle voeg, en die suiwer goeie sal op aarde baie gou net so seldsaam word as diamante. Dit is alles wel baie troosryk vir `n week hart, - maar die gevoel van regverdigheid verdwyn daarby! So is dit my eerlike mening.' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 243, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar