Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Luister nou verder na `n beeld wat ook baie veelseggend is! Daar was eens `n baie aansienlike en buitengewone ryk man, wat twee seuns gehad het. En die jongste seun gaan na sy vader en sê vir hom: 'Gee my die deel of die waarde van my goedere wat my as erfgenaam toekom; want ek wil weggaan en my geluk in die wêreld beproef!' Die vader verdeel die goed van die seuns en gee die jongere sy deel. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 242, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar