Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Of watter vrou, wat tien stuiwers het en één daarvan verloor, sal dan nie dadelik `n lig aansteek, die hele huis op sy kop keer en bly soek tot sy die verlore stuiwer gevind het nie? En as sy die verlore stuiwer teruggevind het, sal sy dan nie haar vriendinne en buurvroue bymekaar roep nie en sê: 'Wees bly saam met my, want ek het my stuiwer gevind, wat ek verloor het!'? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 242, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar