Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Lasarus sê: 'Ja, ja, julle mening is volkome korrek, en die Romeine het ook heeltemal gelyk as hulle sê: 'Aan hom wat dit self wil, geskied geen onreg nie!', maar ek sê: Die droë wêreldse regsfilosofie praat maar net so. Maar as ek `n mens sien wat hom uit vertwyfeling van die lewe wil beroof, of ek sien egter `n onervare mens wat giftige bessies versamel om te eet, dan is dit tog nie net my menslike plig om hom te verhinder om te doen wat hy hom voorgeneem het nie, maar ook om hom baie ernstig daarvan af te raai en hom te vertel watter gevolge dit vir hom kan hê. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 241, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar