Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Want soos voorheen, moet elke siel ook nou en in die vervolg haar wils- en kennisvryheidsproef in die liggaam deurmaak, en dit kan nooit as te nimmer sonder toegelate prikkels tot die goeie en die bose plaasvind nie. Maar nou het die mense My hulp byderhand en hulle kan die hel, wat hom in hulle wil uitbrei, altyd met glans oorwin, wat nou juis die gevolg van My verlossing is. Die wat dit egter nie sal doen nie, sal nog diensbaarder aan die nuwe hel wees as die voriges wat tot op hierdie tyd was.' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 240, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar