Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek het egter nou in hierdie wêreldliggaam gekom om al die legioene maal legioene duiwels daaruit te verdrywe. Ek het julle gister met die jong vrou in die kleine `n voorbeeld gegee van wat ek nou in die grote doen. Ek sal nou die huis skoonvee van die ou duiwels; maar as die mense hulle nie daarby sal hou nie, dan sal hulle gou gereed wees met `n nuwe hel en haar duiwels, en die sal dan baie gou in die gereinigde huis intrek en `n toestand in die wêreld teweeg bring wat nog erger sal wees as wat die eerste vir My was. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 240, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar