Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê: 'Ja, my vriend, die wêreld en die hel is net so één soos liggaam en siel één is. Die groot hellesiel bedien haarself net so van die uiterlike wêreld as wat die siel haarself van haar liggaam bedien. As die siel `n engel is deur haar liefde tot God en die naaste, dan sal die liggaam ook maar net goed doen, omdat die siel, wat die liggaam lewend maak, niks kwaad wil en kan doen nie; maar as die siel al volledig `n duiwel is, dan is haar liggaam dit ook. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 240, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar