Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

[6.230.2] Die Vader, Ek as Seun en die Heilige Gees is herkenbaar van ewigheid af één en dieselfde.

[6.230.3] Die Vader in My is die Ewige Liefde en as sodanig die oergrond en die eintlike oerstof van alle dinge, wat die hele ewige oneindigheid vervul.

Desktop Kommentaar