Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Kyk net na ons Lasarus, wat nou stoflik gesien, wel een van die rykste mense in die hele Judea is, - maar hy is nie ryk vir homself nie, maar vir talle duisende armes, wat altyd by hom werk en `n regverdige goeie onderdak vind; daarom is hy ook geseënd, en as hy liggaamlik sou sterwe, dan sal Ek hom tog opwek, sodat hy nog lank vir die armes sal lewe. En verder sal hy geen dood meer sien, voel of smaak nie, maar dit sal hom vry staan om sy liggaam te verlaat en binne te gaan in My ryk wat altyd vir hom oopstaan. In die huis waar Ek ewig sal woon, sal ook hy ewig woon! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 227, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar