Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

As daar egter iemand as ryke na jou toe sal kom, wat jy al sommige kere gehelp het, maar wat jou goedheid misbruik, vermaan hom dan in `n goeie gesprek; weerhou egter nie jou liefde van hom nie! As hy hom verbeter, dan het jy `n dubbele goeie werk aan hom gedoen; verbeter hy hom nie, word dan nie kwaad vir hom daaroor nie, - want naas die fisiese armoede, bestaan daar ook `n geestelike armoede, wat altyd groter en betreurenswaardiger is as die fisieke. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 227, Paragraaf 18

Desktop Kommentaar