Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar daar is ook baie armes wat na `n goedhartige ryke toe gaan en hom vir `n aalmoes smeek, en as hy een daar gekry het, dit verspil, en bowendien nog baie ondankbaar is teenoor sy weldoener. Maar laat `n weldoener hom niks daarvan aantrek nie; want hoe minder dank julle op hierdie wêreld sal ontvang, soveel groter sal julle loon aan die ander kant wees; want daardeur toon sulke rykes eers dat hulle na God lyk, wat ook die son oor die goeie en bose laat opgaan en skyn. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 227, Paragraaf 16

Desktop Kommentaar