Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Julle sien daarin, dat Ek nie maar net `n vriend van die armes is nie, maar ook `n vriend van die rykes is, indien hulle hulle rykdom volgens die ware en korrekte bedoeling van God benut en gebruik. Wie ryk is, moet so handel, en hy sal lewe!' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 227, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar