Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Die magtige Hanogiete was meer as honderd jaar lank gewaarsku dat hulle nie ter wille van goud en edelstene en ook nie ter wille van `n makliker voer van hulle oorloë, hele berge moes verwoes en heeltemal tot op die grond moet afgrawe nie, omdat hulle daardeur die groot onderaardse watersluise sou oopmaak en almal sou verdrink. Maar dit het alles niks gehelp nie; hulle het gedoen wat hulle wil, nog dieper in die berge gegrawe en die watersluise geopen. Kyk, dit het God dus nie direk deur Sy almag nie, maar slegs deur Sy toelating laat gebeur, wat noodsaaklikerwys moes volg, omdat die mense geen gehoor wou gee aan Sy tydige waarskuwing nie! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 225, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar