Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

In hoeverre is dit dan `n verdienste van jouself? Kyk, heeltemal niks nie; want die eie beterwete van jou vrye wil het jou nie beter laat handel nie, maar die mag van die gees wat na jou toe gekom het, en dit het vir jou siel bykans geen waarde nie! Dit is byna dieselfde as wanneer julle mense `n os of `n esel of ook `n ander dier vir `n bepaalde werk afrig. Sonder stok, spies of gesel sal niemand maklik iets met `n dier gedoen kan kry nie; maar as jy `n dier vir growwe veldwerk afgerig het, dan is dit maar net jou verdienste en nie die verdienste van die dier nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 225, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar