Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

As `n gees egter, soos byvoorbeeld die van Moses, voor jou verskyn en vir jou sal sê: 'Dit en dat moet jy doen as jy tot die lewe wil ingaan; doen jy dit nie, dan val jy onder die oordeel van die almagtige God en dan is `n volledige gelukkige opstanding uit die dood van die oordeel baie moeilik!' dan sal jy volgens die vermaning bewe, en jou lewe lank niks anders durf doen as wat die gees van Moses jou beveel het nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 225, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar