Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Elke mens moet homself egter eers gelowig volgens die ontvangde goeie lesse rig en dan op sy gemoed let, maar ook op die dikwels sluimerende, bose hartstogte in sy liggaam, wat hom in traagheid, arbeidskuheid, wellus, eieliefde, starheid, hoogmoed, nyd, gierigheid en heerssug maar al te duidelik kenbaar maak. Aan hierdie laaste moet hy deur die krag van die liefde tot God en deur die liefde tot die naaste, deur geduld, deemoed en sagmoedigheid die hoof bied, dan sal hy glad nie lank hoef te wag voordat die goeie geeste hulle meer voelbaar en duideliker aan hom sal openbaar nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 225, Paragraaf 19

Desktop Kommentaar