Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

God kon hierdie mense natuurlik wel met Sy almagtige wil daar weggeneem het en na `n ander gesonde landstreek verplaas het; maar dit sou duidelik teen hulle wil gewees het. Omdat God egter die meeste daarmee rekening hou en ook moet hou, laat Hy liewer toe dat hierdie mense almal liggaamlik ten gronde gaan, as wat daar ook maar net `n atoom van die vrye wil van hulle siel verwoes word. Want selfs vir God is dit die grootste meesterwerk van Sy Liefde, Wysheid en Mag, om mense te skep wat in Hom in alles volkome gelyk kan word. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 225, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar