Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

God kon die mense immers deur Sy almag gebind het, sodat hulle die berge nooit verder kon verwoes nie! Ja, dit sou vir God baie maklik gewees het; maar die mense sou dan opgehou het om mens te wees en sou daarna in die geesteryk ook nie meer as vrye mense kon bestaan nie. God het egter eerder toegelaat dat `n groot mensegeslag deur hulle eiesinnige wil liggaamlik ten onder gaan, as dat hulle siele, wat betref hulle vrye wil en volledige selfstandigheid, ook maar iets moes inboet. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 225, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar