Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê: 'Gepraat het jy nou wel en met die toespraak sou jy in `n skool van die Sadduseërs, Stoïsyne en Epikuriste baie opsien gebaar het; maar hier het jy net so geoordeel soos `n blinde oor die lig en die kleure, en soos `n dowe oor die harmonie van `n goedgestemde harp. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 225, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar