Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Kyk, Heer en Leraar, so sal die mense met verloop van die tyd dink en optree, en hulle het die profete ook gedood, wat meestal gebeur het omdat hulle nie opgehou het om hulle allerlei straf van God te voorspel nie! Waarom word dit dan nie toegestaan dat `n gestorwe profeet af en toe weer na hierdie aarde toe kom en deur sy verskyning getuig van wat hy tydens sy aardse lewe geleer het nie? En waarom word die ongeloof van die mense steeds as skuld vir hulle aangereken? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 224, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar