Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar na `n oomblik beheers die Fariseër hom weer en sê: 'Maar Heer en Leraar, wat U nou vir ons daar gesê het, weet ons al lankal! Dat ons nie anders kan optree nie, sal U ook goed kan verstaan! Dit alles en nog meer kon U ons vertel het, sonder dat ons onsself daaroor druk sou gemaak het, - maar dan wel op `n ander manier! Maar U vertel dit alles asof ons self die laaste boeke van Moses verwerp het, - en asof ons die profete sou gestenig het! As U Self ook liggaamlik persoonlik by ons was, dan sou dit nooit so ver gekom het nie; nou het U skielik gekom en nou is ook alles dan heeltemal foutief, - en dit kan ons tog nie alles van vandag tot môre verander nie! Wat kan ons sewe teen vyfduisend soortgenote doen?! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 224, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar