Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Slegs ons priesters hou die volk in toom en moedig hulle aan om die aarde vlytig te bewerk en om die tiende gewetensvol aan ons te gee, - en daarmee is hulle tevrede. Maar die tevredenheid sal natuurlik gou verdwyn wanneer ongevraagde profete elke oomblik aan die volk verskyn en hulle teen ons oprui. Daarmee bedoel ek nie U nie, Heer en Leraar, omdat U geen profeet nie, maar die Heer Self is; ek bedoel slegs die profete soos wat ek dit vroeër aangegee het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 224, Paragraaf 13

Desktop Kommentaar