Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Na hierdie repliek van My weet die Skrifgeleerde nie wat hy daarop moet antwoord nie; want aan die een kant voel hy hom te veel geraak, en aan die ander kant juig die volk hardop oor hierdie geweldige woorde wat Ek praat oor My reg. En so staan die sewe tempeldienaars nou asof aan die grond vasgenael, en nie een was in staat om `n verstandige woord teen My in te bring nie. Bowendien het hulle inwendig ook baie kwaad vir My geword, omdat Ek hulle sonder enige oorweging die volle waarheid in hulle gesigte gespreek het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 224, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar