Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar EK IS wat EK IS, ook `n Heer van die Sabbat! En dus sê Ek: Dit wat julle van die Sabbat gemaak het, skenk My geen vreugde nie, en Ek doen ook op die Sabbat wat Ek wil, soos wat Ek ook op die Sabbat - spreek JaHWeH - die son op- en onder laat gaan, en die riviere laat stroom, die winde laat waai en die groot storms loslaat, en die maan en die sterre langs hulle voorgeskrewe baan laat gaan en die gras laat groei en die soet sap in die druif laat ryp word! As dit egter alles in My absolute mag lê, moet Ek julle dan miskien vra wat Ek op `n Sabbat mag doen?! Praat nou en gee `n behoorlike en verstandige antwoord!' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 223, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar