Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Vertel eers: As daar `n mens by julle sal kom en sê: 'Ek het dit druk met my oes, en die tyd is gunstig! As ek op die Sabbat mag deurgaan, offer ek die drievoudige tiende, `n gemeste (vetgemaakte) os en drie vet kalwers!', dan skryf julle tog dadelik `n vrybrief vir hom uit, sodat hy daarmee ook vir die Sabbat arbeiders kan huur. Is dit nie `n groter skending van die Sabbat, as wanneer `n mens `n sieke op `n Sabbat help nie?! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 223, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar