Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

(Die Heer:) Presies soos wat dit met die eet van die vleis van onrein diere staan, so staan dit ook met die Sabbat. Allereers is elke dag `n dag van JaHWeH, en die ware mens moet elke dag goed doen, nie slegs op die Sabbat nie! En ten tweede staan daar maar net geskryf dat `n mens hierdie dag moet heilig, en dan nie, as dit nie nodig is nie, swaar slawearbeid moet verrig nie; maar dat `n mens op die Sabbat ook geen goeie werke mag doen nie, daarvan staan in die hele wet van Moses geen enkele woord nie! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 223, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar