Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Dink eers oor jouself na, oor wat jy doen, en daarna kan jy eers vir My sê of Ek die wet van Moses ophef! Hoe kan jy vir jou buurman sê: 'Kom, laat my die splinter uit jou oog haal!', terwyl daar in jou eie oog `n behoorlike balk sit?! Dwaas! Haal eers die balk uit jou eie oog en kyk dan eers wat jy aan die splinter in die oog van jou buurman kan doen! Laat elkeen eers sy eie straatjie vee en dan eers na sy buurman toe gaan en sê: 'Voor my deur is dit nou skoon, as jy wil, sal ek ook voor jou deur vee, sodat die verbygangers hulle nie aan ons vuilheid sal vererg nie." – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 222, Paragraaf 19

Desktop Kommentaar