Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek is nou hier om die mense weer opnuut op die weg van die ware lig en die lewe te help, en leer en doen tekens sodat julle sal glo dat Ek die Een is! - en julle glo dit nie, en gun dit ook nie vir die ander mense wat glo dat hulle daardeur salig en volkome geseënd sou word nie! Wie se skuld is dit dan as julle met julle blinde aanhang in die ellende bly? Ek waaragtig nie! En julle sal dit op julle eie rekening moet skryf as dit met julle later nog duisendmaal slegter sal gaan as nou! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 221, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar