Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Het God julle nie by monde van Moses al die moontlike van Sy oneindige oorvloed in die skepping baie duidelik laat sien nie, en uitgelê dat dit alles maar net so is, ter wille van die mense van hierdie aarde nie?! Het God nie laat sien wat die mens van hierdie aarde is en wat daar uiteindelik van hom gaan word nie?! Moses het aan julle die rede van die hele materiële skepping baie presies uitgelê, en goed laat sien waarom elke siel die weg van die vlees moet deurmaak om na die aflegging van die liggaam as `n gees wat selfstandig en aan God volledig gelyk moet wees, vir God te kan nader. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 221, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar