Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Die Skrifgeleerde sê: 'Dan sal ons baie moet doen; want die Skrif is lank en moeilik vir ons om te verstaan. Daar sal ons sonder meer min kan uithaal! Ek dink dat ons nog langer by Hom, en veral by Sy leerlinge moet bly, en met hulle bespreek wat hulle vanaf die begin alles van Hom gehoor en gesien het. En dit sal ons beslis `n beter bewys oor Hom gee as al ons onbegryplike boeke. Ek is nou al meer vir die geloof in Hom as vir die teendeel! Wat sê julle ander daarvan?' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 221, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar