Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Omdat Ek egter vir die verlossing van alle mense in hierdie wêreld selfs in die vlees na julle toe gekom het, moet Ek julle tog laat weet dat Ek daar is, sodat julle nie weer kan sê dat niemand dit vir julle gesê het nie, en dat God die mense goed geskape het en hulle uit vroue laat gebore word, maar Hom dan gladnie meer oor hulle bekommer nie en hulle steeds maar laat versmag. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 221, Paragraaf 11

Desktop Kommentaar