Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Daarop sê die Skrifgeleerde: 'Heer, U het nou baie goed en wys gespreek en so is dit ook; maar tog is daar nog iets waarmee ek dit nog nie so goed eens kan wees nie, en dit is die volgende: U sê dat mense die wêreld nie moet liefhê nie, omdat die wêreld die oordeel en die dood is. Nou, dit is op sigself heeltemal waar, - maar bedink nou eers hoe groot hierdie wêreld is en hoeveel mense onvrywillig op haar lewe! Wie gaan na hulle toe en bring vir hulle troos, en `n evangelie uit die hemele? Hulle groei wild op soos die onkruid op `n veld en ken niks en weet niks nie. Moet sulke mense ook deur die almagtige wil van God heeltemal blind op hierdie aarde geplaas word, en geen liefde vir hierdie aarde hê wat hulle dra en voed nie? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 220, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar