Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ek sê: 'Julle kan wel leerlinge van My word, maar nie so maklik as wat jy dink nie; want wie `n leerling van My wil word, moet heeltemal met die wêreld breek en mag nie na haar verlokkings kyk nie; want die hele wêreld is in `n aanhoudende oordeel en in `n voortdurende dood! Wie die wêreld liefhet, is nie geskik nie en is ondeugdelik om `n egte leerling van My te word; want die liefde tot die wêreld het geen lewe in haarself nie, maar slegs die oordeel en die dood. Ek het egter geen dooie, maar volkome vrye, lewende leerlinge nodig. As julle dit kan word, dan kan julle ook by My bly! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 220, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar