Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Dit is tans by julle Fariseërs en Skrifgeleerdes die geval. Julle sien self baie goed in dat Ek die Beloofde is; maar julle sien daarnaas ook in dat julle totaal geruïneerde Judeërdom naas My leer nie kan bestaan nie, omdat julle Moses en die profete bykans heeltemal vervang het deur julle eie voorskrifte om die volk, die weduwees en die wese te kan onderdruk, en nie om hulle te steun nie. En omdat julle dit doen en julleself nie tot My bekeer nie, bly julle sonde in julle, en daarmee ook die oordeel en die dood! Helaas, met dieselfde maat waarmee julle nou meet, sal julle eens deur My ware Vader vergeld word!' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 220, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar