Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

As `n blinde teen `n rots stamp, kan niemand hom dit kwalik neem nie. Maar as `n siende dit doen, is dit duidelik `n growwe fout; want hy kan tog sien dat daar `n rots in die pad lê. En dit is soveel meer by geestelike dinge die geval. Wie op grond van sy sieleblindheid hierdie tekens en woorde wat Ek doen en praat nie kan verstaan nie, vir hom sal dit ook nie as `n sonde aangereken word nie - maar wel word dit diegene wat sien en tog vyandig teenoor die waarheid staan, veelvoudig aangereken! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 220, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar