Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar dit lewer tog wel `n volledige en onomstootlike bewys, dat elke liggaamlike mens ten eerste `n onsterflike siel het, en dat sy tydens die lewe van die liggaam die hele liggaam bewoon, en na die vergaan van die liggaam self heeltemal dieselfde gedaante het as wat sy vroeër in die liggaam gehad het. Meer het julle nie gevra nie, en dus het ek julle ook niks verder te vertel nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar