Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Oombliklik rig die wese haar op en sê: 'Ek is `n dogter van Sesostris en my naam is Isia. Jy is ook van dieselfde stam en jy kan my vrymaak uit hierdie vesting van ellende en vertwyfeling waarin ek al `n lang aardse tyd bly. Vertel my van `n egte, ware God! Slegs Hy sal my kan bevry van hierdie lang kwelling; maar jou en my gode is maar net dooie gedagtes van die blinde mense.' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar