Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Maar wat het julle uiteindelik aan julle teenswoordige funksie en liggaamlike versorging? Sal dit julle verseker van die ewige lewe? Wie sal eendag julle siele versorg as julle Hom die rug toekeer wat alleen dit kan doen, soos wat Hy julle Self vanmôre in die tempel duidelik genoeg gesê het dat hulle wat in Hom glo, die dood in ewigheid nie sal sien, voel en proe nie?! As julle nou volgens julle siening erken dat Hy die groot Beloofde Een is, bestaan daar tog vir julle en vir glad geen iemand `n geldige rede om nie openlik voor alle mense in Hom te glo en volgens Sy leer te lewe nie. - Het ek gelyk of nie?' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 20

Desktop Kommentaar