Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Ja, as iemand kon lewe soos `n voël in die lug, dan sou dit baie maklik gewees het om `n leer te aanvaar, wat op sigself wel vol van die suiwerste waarheid is, maar absoluut die teenoorgestelde is van ons huidige Judeërdom! Ons kan dit dus maar net heel in die geheim vir onsself aanneem en glo. Na buite toe moet ons daarteen wees, omdat ons anders niks sou hê om van te lewe en êrens te woon nie. Wie dit bedink, sal beslis goed kan insien wat ons kan of nie kan doen nie.' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 17

Desktop Kommentaar