Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Die Skrifgeleerde sê: 'Dat jy hierdie vierde vraag buitengewoon goed beantwoord het, moet ons almal toegee. Maar ons gee ook toe dat ons jou geen vrae meer kan stel nie; want jy is `n uitermatige geleerde man met baie ervaring, by wie ons almal in die leer sou kon gaan. Wat moet of kan ons jou nog verder vra?! Ons sal jou die honderd pond goud betaal en daarmee hou die saak op.' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar