Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

(Die Romein:) 'Ons reis na Memphis en kry onderdak, wat die plaaslike owerste en goewerneur ons in sy groot paleis besorg. Gedurende die eerste drie dae bekyk ons die stad, haar omgewing en die ou tempel met haar entourage (omliggende dele), wat ons Romeine natuurlik baie interesseer. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 219, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar