Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Die gedaante kyk my strak en ernstig aan en sê hardop en goed verstaanbaar: 'Ek is geen towenaar en eis geen offer van jou nie. Maar omdat jy die beskerming van die God van die Judeërs gevra het, was ek hierheen gestuur om jou van ondergang te bewaar. Want as jy vandag afvaar, sal jy in die derde uur van die nag tesame met die skip `n prooi van die see word! Twintig uur van hier oor die water sal `n swaar storm woed. Wee diegene wat sy woede tref! Môre kan jy egter afvaar, en dan sal jy jou vaart geseënd volbring, ' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 218, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar