Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

[6.218.3] Iemand sou egter daarteen kon inbring: 'Ja, dit klink baie goed, maar waar is die tasbare bewyse daarvoor, wat as enige houbare getuie kan dien vir die volle waarheid van die verstandelike redenering?'

[6.218.4] O, ook sulke tasbare bewyse het ons deur veelvuldige ervaringe gedurende alle tye, lande en volke! Eerstens geld natuurlik dit, wat `n mens as gesonde en waarheidsliewende mens self opgedoen het, en daarna kan die ervaringe van talle ander mense die eie ervaring ondersteun en die waarheid daarvan bevestig.

Desktop Kommentaar