Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

Wel dit was `n gees wat deur ons almal gesien is, of die verder lewende siel van `n reeds lank gestorwe en vergane liggaam, wat `n volmaakte mensegestalte gehad het en goedverstaanbare woorde vir my welsyn gepraat het en `n wilskrag getoon het waarteen al ons fisieke krag volkome in die niet verdwyn. Hierdie verskyning is volkome waar en kan deur die meeste van my metgeselle hier bevestig word. - Laat ons egter verder gaan met `n ander een, wat ons in Opper-Egipte meegemaak het!' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 218, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar