Help

jakob-lorber.cc

Die Groot Johannes Evangelie

[6.218.11] Toe verdwyn die gees, en ons bly aan land.

[6.218.12] Wel dit was `n gees wat deur ons almal gesien is, of die verder lewende siel van `n reeds lank gestorwe en vergane liggaam, wat `n volmaakte mensegestalte gehad het en goedverstaanbare woorde vir my welsyn gepraat het en `n wilskrag getoon het waarteen al ons fisieke krag volkome in die niet verdwyn. Hierdie verskyning is volkome waar en kan deur die meeste van my metgeselle hier bevestig word. - Laat ons egter verder gaan met `n ander een, wat ons in Opper-Egipte meegemaak het!'

Desktop Kommentaar